
| |
Welkom by ons website. Ons hoop om met hierdie bladsye die pyn van die verlede en
vandag te verlos.
 | In die verlede het mense geveg, en baie het gesterwe. Die TRC het mense gehelp om te
praat oor hul pyn van hierdie bloedige tydperk in ons geskiedenis. |
 | Vandag is HIV/AIDS die grootste probleem wat ons land veroorsaak. Ons wil he dat mense
praat oor hierdie probleem. |
|